Bakgat Bouwerk, Konstruksie en Sonkrag - Groblersdal

Bakgat Bouwerk, Konstruksie en Sonkrag - Groblersdal ҉Ons werk op die Bakgat manier. Ons werk is ons trots en integriteit is ons leuse. Ons het te alle tye persoonlike toesig. Probeer ons gerus!

"JY DROOM DIT, ONS BOU DIT!" Bakgat Bouwerk & Konstruksie

Groblersdal & Marble Hall
084 7488 496

• Alle Bouwerk
• Plaveisel
• Betonwerk
• Dakke & Afdakke
• Plafonne
• Teelwerk & Vloere
• Heinings & Hekke
• Swembaddens
• Wendyhuise & Houtdekke
• Opknappings
• Onderhoud

Met 28 jaar ondervinding en persoonlike toesig

04/07/2023

Vyf voertuie wat vermoedelik in die pleeg van die misdaad gebruik is – ʼn Range Rover, Land Rover, BMW, Nissan X-Trail en Honda Civic – is gekonfiskeer vir verdere ondersoek.

BAKGAT PLAVEISEL>>> Boodskap 084 7488 496 of e pos prosec911@gmail.com>>> Geen Facebook boodskappe nie groot asseblief*O...
15/03/2023

BAKGAT PLAVEISEL

>>> Boodskap 084 7488 496 of e pos [email protected]
>>> Geen Facebook boodskappe nie groot asseblief

*Ons doen kwaliteit plaveisel, terrasse, steenwerk, randstene alles wat saam met dit gaan.

Voor jy 'n finale besluit neem, probeer dalk net eers ons kwotasie en diens?

JY DROOM DIT - ONS BOU DIT - OP DIE BAKGAT MANIER!

BAKGAT AFDAKKE>>> Boodskap 084 7488 496 of e pos prosec911@gmail.com>>> Geen Facebook boodskappe nie groot asseblief*Sta...
14/03/2023

BAKGAT AFDAKKE

>>> Boodskap 084 7488 496 of e pos [email protected]
>>> Geen Facebook boodskappe nie groot asseblief

*Staal- skadunet- en grasafdakke en alles wat saam met dit gaan, bv plaveisel, houtdekke, teels, ens.

Voor jy 'n finale besluit neem, probeer dalk net eers ons kwotasie en diens?

JY DROOM DIT - ONS BOU DIT - OP DIE BAKGAT MANIER!

https://www.facebook.com/bakgat.bouwerk.en.konstruksie...Jy droom dit – ons bou dit!Boodskap aan 084 7488 496 of e-pos p...
13/03/2023

https://www.facebook.com/bakgat.bouwerk.en.konstruksie...
Jy droom dit – ons bou dit!
Boodskap aan 084 7488 496 of e-pos [email protected]

WAT ONS DOEN - ALFABETIES:
√ Afdakke √ Alarms √ Besproeiing √ Betonwerk √ Bouwerk √ Dakke √ Graniet Kombuise √ Haelnette √ Heinings √ Hekke, Hekmotors √ Houtmeubels, Pallet-meubels en Ingeboude Kaste √ Konstruksie - Staal & Hout √ Lapas, Braais en Houtdekke √ Onderhoud, Herstel & Nutsmanwerk √ Opknappings – Kombuis, Badkamer √ Plafonne √ Plaveisel, Grondvlakke, Terrasse √ Sonkrag – Panele, Batterye, Inverters √ Swembaddens √ Teelwerk en Verfwerk √ Vloere √ Watertanks √ Wendyhuise, Loghomes, Boomhuise

* Selfs die “moeilikste” klieente gebruik ons weer en weer
* Met 30 jaar ondervinding en persoonlike toesig
*JY DROOM DIT - ONS BOU DIT – OP DIE BAKGAT MANIER !!!

07/03/2023
Jy droom dit – ons bou dit!>>> Boodskap aan 084 7488 496 of e-pos prosec911@gmail.comWAT ONS DOEN - ALFABETIES:√ Afdakke...
07/03/2023

Jy droom dit – ons bou dit!

>>> Boodskap aan 084 7488 496 of e-pos [email protected]

WAT ONS DOEN - ALFABETIES:
√ Afdakke – Skadunet, Staal, Teel & Grasdak
√ Alarms, Vroee Waarskuwing, Kameras
√ Besproeiing – Huishoudelik en Landbou
√ Betonwerk - ALLE
√ Bouwerk - ALLE
√ Dakke – Bou & Herstel (Grasdakke Landswyd)
√ Graniet - Kombuise en Badkamers
√ Haelnette op Druiwe, Sitrus, Bloubessies
√ Heinings – Elektries, Palissade, Plaas, Wild en ander
√ Hekke, Hekmotors & Garagedeure
√ Houtmeubels, Pallet-meubels en Kaste (Ingebou en los)
√ Konstruksie - Staal & Hout
√ Lapas, Braais en Houtdekke
√ Onderhoud, Herstel & Nutsmanwerk
√ Opknappings – Kombuis, Badkamer, ens
√ Plafonne – Bou & Herstel
√ Plaveisel, Grondvlakke, Terrasse
√ Sonkrag – Panele, Batterye, Inverters, Pompe
√ Swembaddens – Bou en Herstel
√ Teelwerk en Verfwerk - ALLE
√ Vloere - Cemcrete en alle ander
√ Watertanks, Pompe vir nood water installasies
√ Wendyhuise, Loghomes, Boomhuise & Waghuisies

* Selfs die “moeilikste” klieente gebruik ons weer en weer
* Met 30 jaar ondervinding en persoonlike toesig

*JY DROOM DIT - ONS BOU DIT – OP DIE BAKGAT MANIER !!!

05/02/2023

Dié gids bied onder meer ʼn lys van geakkrediteerde en gekwalifiseerde verskaffers vir die installering van sonkrag, asook antwoorde op gereelde vrae vanaf huiseienaars.

BAKGAT BEDDENS !!!Ons kan vir jou die bed bou waarvan jy nog altyd net gedroom het.Bespreek gerus jou behoeftes of idees...
06/09/2022

BAKGAT BEDDENS !!!

Ons kan vir jou die bed bou waarvan jy nog altyd net gedroom het.

Bespreek gerus jou behoeftes of idees met ons.

Jy droom dit - ons bou dit!

Boodskap na 084 7488 496 of e-pos na [email protected]

>>> Kyk gerus op ons PAGE vir ons ander hout produkte.

BAKGAT LAAIKASTE !!!Ons kan vir jou die laaikas of kas bou waarvan jy nog altyd net gedroom het.Bespreek gerus jou behoe...
05/09/2022

BAKGAT LAAIKASTE !!!

Ons kan vir jou die laaikas of kas bou waarvan jy nog altyd net gedroom het.

Bespreek gerus jou behoeftes of idees met ons.

Jy droom dit - ons bou dit!

Boodskap na 084 7488 496 of e-pos na [email protected]

>>> Kyk gerus op ons PAGE vir ons ander hout produkte.

Address

Groblersdal
0470

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bakgat Bouwerk, Konstruksie en Sonkrag - Groblersdal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bakgat Bouwerk, Konstruksie en Sonkrag - Groblersdal:

Share