Brackenfell Clivia and Plants

Brackenfell Clivia and Plants Clivia, amarillas and or ochids

02/10/2025
'n Vriend en mentor het besluit om 'n deel van sy uitgebreide clivia versameling te verkoop. Die plante is almal blomdra...
19/03/2024

'n Vriend en mentor het besluit om 'n deel van sy uitgebreide clivia versameling te verkoop.

Die plante is almal blomdra-grootte en sommige is al meer as 3 jaar aan die blom. Die plante is van uitstekende gehalte.

Dit is 'n mengsel van kleure maar oorwegend oranje. Daar is ook geel wat wissel vanaf liggeel/wit tot pienk. Sommige plante dra meer as 21 blomme aan een stingel.

Hy vra R350 vir die geelmengsels en R250 vir die oranjemengsels.

Dit kan verpak en versend word teen 'n koste van tussen R150 en R200 per boks, afhangend van die grootte van die boks en die koste van verpakking.

Kontak my indien jy belang stel

'n Vriend en mentor het besluit om 'n deel van sy uitgebreide clivia versameling te verkoop. Die plante is almal blomdra...
19/03/2024

'n Vriend en mentor het besluit om 'n deel van sy uitgebreide clivia versameling te verkoop. Die plante is almal blomdra-grootte en sommige is al meer as 3 jaar aan die blom. Die plante is van uitstekende gehalte.

Dit is 'n mengsel van kleure maar oorwegend oranje. Daar is ook geel wat wissel vanaf liggeel/wit tot pienk. Sommige plante dra meer as 21 blomme aan een stingel. Hy vra R350 vir die geelmengsels en R250 vir die oranjemengsels.

Dit kan verpak en versend word teen 'n koste van tussen R140 en R200 per boks, afhangend van die grootte van die boks en die koste van verpakking.

So elke af en toe kom daar iets verby wat 'n mens laat klein voel. Hier is 'n paar fotos van 'n plaas met die naam Sandh...
10/03/2020

So elke af en toe kom daar iets verby wat 'n mens laat klein voel. Hier is 'n paar fotos van 'n plaas met die naam Sandhof in die Maltahoho distrik in Namibia. Op die plaas is daar glo 'n pan wat sowat 700 ha groot is. Wanneer dit reën kry, kom daar, wat ek ken, Maart-lelies op en oortrek die pan van hoek tot kant toe in 'n pienk en wit kombers. Asem rowend! En net vir 4 dae. Dankie aan Jessie Vermeulen van Kamp-Mal Publieke groep.

Vanmore se oes amarylla babatjies.
01/07/2017

Vanmore se oes amarylla babatjies.

06/12/2015
I have Clivias for sale from R60 per mature plant. Broad leaved and all flowering. Excellent quality
01/09/2015

I have Clivias for sale from R60 per mature plant. Broad leaved and all flowering. Excellent quality

Planted some of these this year. So far so good. Approximately 70% of the seedlings have survived the summer
25/04/2015

Planted some of these this year. So far so good. Approximately 70% of the seedlings have survived the summer

Address

37 Magnolia Street
Brackenfell
7580

Telephone

+27844525555

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brackenfell Clivia and Plants posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share