Kouestroom Bouers Hardware

Kouestroom Bouers Hardware Citrusdal se 1 stop hardeware en bou shop.

Hardeware / Bou materiaal / Elektries / Loodgieter toebehore en dienste / Verf / Verhuring van bou toerusting / Sleutels sny / Verhuring van "Skips"

27/04/2026
27/04/2026
Geseënde Paasfees van ons almal hier by Kouestroom 🙂 Neem kennis van die winkel ure.
02/04/2026

Geseënde Paasfees van ons almal hier by Kouestroom 🙂 Neem kennis van die winkel ure.

Moenie vergeet om deel te neem nie✨✨
26/03/2026

Moenie vergeet om deel te neem nie✨✨

19/03/2026

Stop blaming the paint.
The brush decides the finish.

Jou nommer 1 oplossing in waterdigting 🏠 Rubber Seal ItBeskikbaar by Kouestroom Bouers Hardware18 Voortrekkerstraat, Cit...
09/02/2026

Jou nommer 1 oplossing in waterdigting 🏠 Rubber Seal It

Beskikbaar by Kouestroom Bouers Hardware
18 Voortrekkerstraat, Citrusdal, 7340

✨Geseënde Kersfees aan al ons wonderlike kliënte ✨Mag hierdie feestyd gevul wees met liefde, vrede en warmte.Dankie vir ...
24/12/2025

✨Geseënde Kersfees aan al ons wonderlike kliënte ✨
Mag hierdie feestyd gevul wees met liefde, vrede en warmte.
Dankie vir die ondersteuning deur die jaar - Ons waardeer dit opreg!

🎄Van ons almal hier by Kouestroom Bouers Hardware

Let op dat ons fesstyd werksure verskil. Vanaf 2 Januarie sal normale winkel ure geskied.

Veilig wees en geniet die feestyd saam familie en vriende!

🎉🎉 Baie geluk aan ons 2 wenners van die Hamilton's Brushware kompetisie! 🎉🎉Foto links: Liezel het namens Niël Scheepers ...
23/12/2025

🎉🎉 Baie geluk aan ons 2 wenners van die Hamilton's Brushware kompetisie! 🎉🎉

Foto links: Liezel het namens Niël Scheepers ontvang
Foto regs: Robert Swart

Word deel van die Kouestroom span 🛠️
06/12/2025

Word deel van die Kouestroom span 🛠️

Address

18 Voortrekker Street
Citrusdal
7340

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

0229212165

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kouestroom Bouers Hardware posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share