26/02/2026
WERKSGELEENTHEID: VERKOOPSPERSOON (MANLIK)
Crystal Paints, geleë in die Moot, is tans op soek na ’n gemotiveerde, betroubare en hardwerkende manlike verkoopspersoon om by ons span aan te sluit.
Vereistes:
• Sober gewoontes en ’n uitstekende werksetiek
• Goeie kommunikasie- en kliëntediensvaardighede
• Vorige ondervinding in verkope sal voorkeur geniet
• Opleiding sal voorsien word indien geen ervaring
Werksure: Maandae tot Saterdae
Salaris: Sal tydens die onderhoud bespreek word
Belangstellende kanidate word versoek om hul volledige CV te stuur na:
📧 [email protected]
Sluitingsdatum vir aansoeke: 06 Maart 2026
Slegs geskikte kanidate sal gekontak word.