28/05/2026
| WINTERSPORT
Op 26 Mei het die Lanies die wintersportseisoen afgesluit met netbal- en rugbywedstryde teen Curro op ons tuisvelde. Dit was โn besonderse middag waar spelers hul beste gegee het, alles vir die liefde vir sport!
Baie dankie aan elke speler, afrigter en ondersteuner vir โn suksesvolle wintersportseisoen!
Baie sterkte aan die spanne wat nog gaan speel! ๐๐ฆ
๐
~
On 26 May, the Lanies concluded the winter sports season with netball and rugby matches against Curro on our home fields. It was a special afternoon where players gave their very best, all for the love of sport!
Thank you to every player, coach, and supporter for a successful winter sports season!
Best of luck to the teams still competing! ๐๐ฆ
๐