01/06/2026
Ons het lekker specials vir julle by De Villiers Hardware‼️
Ons one-shot flash harry kit gaan op n special prys vir net R179 incl🤩
Mense, julle kan nie die mis nie! Kom maak n draai by ons, kies jou kleur en stap uit met smile😁
Available while stock lasts
📍1115 Neptune Street, Modimolle
📞0637845597/0158801844