Dié "Shop" at NexusAg49 Patensie

Directions

Dié "Shop" at NexusAg49 Patensie NexusAg49 Cc

Stockist/services of Felco, Stihl, Gedore, Food Spec Stainless Braai Equipment, HDPE & LDPE Irrigation Pipes and Fittings, Water Tanks, Rato Water Pumps & Generators, Borehole Vertical/Horizontal/Booster Pumps, Croplife Plastic recycling

Kersfees is so naby ons kan dit al ruik. As jou man soggens die lande ry,saans die vuur aansteek,en altyd ’n tang of mes...
22/12/2025

Kersfees is so naby ons kan dit al ruik.

As jou man soggens die lande ry,
saans die vuur aansteek,
en altyd ’n tang of mes in die bakkie het…
dan weet jy: ’n Braai geskenk gaan 'n wenner wees.

Ons het praktiese braai-gereedskap en ander interessante goeters in die winkel –
perfek vir ’n vinnige Kersgeskenk wat sommer reg is om toe te draai.

👉 Kom loer by ons in.

Kom geniet die dag saam ons!Bevestiging van teenwoordigheid t.o.v.  eet en drinkgoed is noodsaaklik!
23/10/2025

Kom geniet die dag saam ons!

Bevestiging van teenwoordigheid t.o.v. eet en drinkgoed is noodsaaklik!

Moeg vir jou skêr wat dink dis 1995? Upgrade na die INC-CO battery skêr. Hy sny vinniger as wat jy "snoei" kan  sê! Geen...
09/10/2025

Moeg vir jou skêr wat dink dis 1995?

Upgrade na die INC-CO battery skêr. Hy sny vinniger as wat jy "snoei" kan sê!

Geen sweet, geen blase, net krag en gemak.

Nou beskikbaar by shop Dié "Shop" at NexusAg49 Patensie , kom kyk hom in aksie.

Rose Dag by Canvas rosesWat 'n pragtige en inspirerende dag tussen die rose! Ons het die voorreg gehaad om deel te wees ...
07/07/2025

Rose Dag by Canvas roses

Wat 'n pragtige en inspirerende dag tussen die rose!

Ons het die voorreg gehaad om deel te wees van hierdie besonderse mooi geleentheid.

Baie dankie aan Canvas Roses vir die puik reëlings en die geleenthied om ons stalletjie op te stel, ons het baie geleer en elke oomblik geniet!

Hier is 'n paar spesiale kiekies van die dag.

23/04/2025
CAM -100% Suid-Afrikaans 'home-made' produkte! Handgemaak met baie liefde en sorg, net soos Ouma se kos - maar sonder di...
19/03/2025

CAM -100% Suid-Afrikaans 'home-made' produkte!

Handgemaak met baie liefde en sorg, net soos Ouma se kos - maar sonder die kans op 'n klap as jy jou hande in die bak steek.

Braaityd is mos altyd 'n lekker tyd!
Wat maak CAM- produkte uniek? Dis vervaardig van roesbestande vlekvrye staal- so dit mag dalk net 'n erfenisstuk vir jou agterkleinkinders word.

En hier's die bonus:
• Skottelgoedwasser-vriendelik - Geen gestry oor wie was skottelgoed nie!
• Maklik om aanmekaar te sit en te gebruik - Selfs vroulief kan dit regkry sonder manlief se "tegniese ondersteuning".
• 'n Verskeidenheid produkte vir elke smaak - van 'n beginner - braaiertjie tot 'n meester van die kole.

Met CAM is elke braai 'n wenner - vuur aan!🔥
Besoek ons by Dié "Shop" at NexusAg49 Patensie en by Crossways Village Market

Pluk seisoen.....⏳️🍊
14/03/2025

Pluk seisoen.....⏳️🍊

Ons het nou voorraad beskikbaar op CAP Rooi Italiaanse pluk skêrtjies. Sit nou jou bestelling in vir Manzana M14L Spaans...
06/03/2025

Ons het nou voorraad beskikbaar op CAP Rooi Italiaanse pluk skêrtjies.

Sit nou jou bestelling in vir Manzana M14L Spaanse pluk skêrtjies, daar is beperkte voorraad beskikbaar middel Maart.

Nodag jy nog geskenke vir Kersfees?Kom loer in by ons, ons het goeie kwaliteit braai tange vir 'n baie goeie prys.Mens k...
17/12/2024

Nodag jy nog geskenke vir Kersfees?

Kom loer in by ons, ons het goeie kwaliteit braai tange vir 'n baie goeie prys.

Mens kan nooit te veel braai tange hê!
Geen mens wil sukkel as hulle braai..

Dis braai seisoen! Ag, skies, dit is altyd braai tyd!!😅

Address

Paul Ferreir Street At NexusAg 49 Patensie Depot
Patensie

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dié "Shop" at NexusAg49 Patensie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category