20/06/2026
Oor die laaste so te se amper 6 jaar vandat ons begin het deel kliënte, en toekomstige kliënte wat nog nie by ons gekoop het nie, hulle ondervindings en ervaringe met ons.
Dit is vir my altyd baie spesiaal! En ek share dit altyd graag op ons blad. Baie van die verhoudings het tot groot sukses gevorder. Ek deel graag n groot Ingco kliënt se vernuftigheid met die volgende:
Knap gedaan!
Net so werk ons tans aan iets groot!