12/06/2026
🔧 Aandag gewaardeerde klante! 🔧
Neem asseblief kennis van ons winkelure vir die komende dae:
🗓️ Vrydag, 12 Junie: 08:00 – 17:00
🗓️ Saterdag, 13 Junie: 08:30 – 13:00
🗓️ Maandag, 15 Junie: 08:00 – 17:00
🗓️ Dinsdag, 16 Junie: 08:30 – 13:00
Beplan gerus u aankope betyds. Ons sien uit daarna om u van diens te wees!
Baie dankie vir u voortdurende ondersteuning. 🙌
🔨🧰