29/10/2026
🚚 GRATIS VERVOER NA JOU TOE! 🎉
📣 Goeie nuus van Upington Industrieel!
Bestel enige pakkie ter waarde van R300 of meer en geniet GRATIS VERVOER na:
📍 Groblershoop
📍 Marydale
📍 Prieska
🛒 Bestel vandag jou produkte by Upington Industrieel en spaar op jou vervoerkoste!
💪 Ons bring jou bestelling nader aan jou!
📞 Kontak ons vandag en plaas jou bestelling!
Upington Industrieel – Jou betroubare vennoot vir gehalteprodukte en goeie diens!